GIDS TOT SKAAP VOER AANBEVELINGS:
Skaap rantsoene moet gevoer word volgens riglyne om voldoende inname te bewerkstellig vir doeltreffende groei produksie met ‘n goeie gehalte vleis kwaliteit as ook om ‘n goeie gesondheid in stand te hou en ‘n goeie liggaam kondisie te bewerkstellig vir die onderhoud tydperke. Dit is ook belangrik om die natuurlik beskikbare bronne optimaal te benut en dus net die nutriënt korte aan te vul en natuurlik ruvoer se inname te verhoog vir weiende diere.
Sheep rations must be according to the various guidelines to ensure sufficient intake necessary to promote gain, fertility or longevity. Also, to use the natural roughages to its potential and supplying the shortcomings of the natural resources like veld.
KONSENTRAAT, MEEL OF VOLVOER: / CONCENTRATE, MEAL, COMPLETE RATIONS:
Vir enige konsentraat, meel of volvoer moet daar voldoende ruvoer en water beskikbaar wees. In die eerste week moet die rantsoen tot ongeveer 1% van die liggaam massa beperk word om vertering steurnisse te voorkom. Daarna kan voer ad lib toe gepas word tussen 3 tot 4% van die liggaam massa behels.
For any concentrate, meal or complete feed must their still be enough roughage available and water must be given ad lib. In the first week must the ration be limited to only 1% of body mass to prevent digestive problems. There after feed can be supplied ad lib between 3 to 4% of the body mass.
RAM, LAM & OOI: / RAM, LAMB & EWE:
Ooie: Voer 300 – 600 g/dag, afhangende liggaams kondisie en fase van produksie, met beskikbare ruvoer.
Ewes: Feed 300 – 600 g/day, depending on the current body condition, phase of production and roughage available.
Ramme: Voer 250 g/dag vir 3-4 weke voor paartyd, kan verhoog word tot 500g/dag met swak veld of ruvoer.
Rams: Feed 250 g/day for 3-4 weeks before mating period. The ration can be increased to 500 g/day for poor quality veld.
DROOGTE VOER (PILLE): Voer Ad lib DROUGHT FEED (PELLETS):
AFROND I / II (PILLE): Voer Ad lib FINISHER I / II (PELLETS):
Die lammers kan eers die aanvang fase gevoer word tot omtrent 25-30kg. Vanaf 25-30kg massa kan lammers oor gesit word na afrond fase 2. Lammers moet stelsel matig aan gepas word om maag steurnisse te voorkom oor ‘n week.
The lams can be supplied the starter phase until a weight of 25-30kg is reached. Thereafter, lambs can be finished with phase 2. Lambs must be adapted gradually to prevent digestive problems over a week’s period.
LAM KRUIP (PILLE): Voer Ad lib LAMB CREEP (PELLETS):
Gebruik lam kruip voer voor speen, om die lammers se vertering vir ruvoer gewoond te maak en kondisie deur speen te verhoog. Lam kruip word aan beveel vir ’n week lank na speen voordat hulle op afrond voer geplaas word.
Use lam creep feed before weaning to promote adaption of the digestive system to roughage and to increase condition thru the weaning period. Lam creep can also be given a week before starting to finish off after the weaning period before starting the finisher rations.
PRODUK | G/KG | RAM, LAM, OOI / RAM, LAM & EWE | AFROND AANVANGS / FINISHER STARTER | AFROND FASE 2 / FINISHER PHASE 2 | DROOGTE VOER / DROUGHT FEED | LAM KRUIP / LAMB CREEP | PRODUCT |
PROTEÏEN | Min | 130 | 140 | 380 | 100 | 160 | PROTEIN |
PROTEÏEN – NPN | Maks | 16 | 28.6 | 75.5 | 25 | 4.6 | PROTEIN – NPN |
VESEL | Min / Maks | 120/150 | 80 | 100 | 160 / 200 | 120 / 150 | FIBRE |
VET | Min / Maks | 25 / 70 | 25/70 | 20 | 25/70 | 25/70 | FAT |
KALSUIM | Min / Maks | 15 | 10 | 40/55 | 15 | 10 | CALCIUM |
FOSFOR | Min | 3 | 3 | 11 | 2 | 4 | PHOSPHORUS |
VOG | Maks | 120 | 120 | 120 | 120 | 120 | MOISTURE |
AFROND HPK 42%: Voer mengsel ad lib FINISHER HPC 42%
MENGSEL | OPSIE 1 | OPSIE 2 | OPSIE 3 | MIX |
FARMIX HPK | 100 KG | 100 KG | 100 KG | FARMIX HPC |
MIELIE RESTE / KORING STROOI | 75 KG | 125 KG | 170 KG | MAIZE STRAW |
MIELIES (GEMAAL) | 550 KG | 375 KG | 600 KG | MAIZE |
LUSERN | 275 KG | 400 KG | 130 KG | LUCERNE |
AFROND KONSENTRAAT 75%/25%: Voer mengsel ad lib FINISHER CONCENTRATE 75%/25%
PRODUK | AFROND MEAL / FINISHER MEAL | AFROND VOLVOER / FINISHER COMPLETE | PRODUCT | |
MIELIES | 750 KG | 550 KG | 550 KG | MAIZE |
FARMIX AFROND KONSENTRAAT | 250 KG | 200 KG | 200 KG | FARMIX FINISHER CONC |
LUSERN | 250 KG | 200 KG | LUCERNE | |
MIELIE RESTE | 100 KG | MAIZE STRAW | ||
TOTAAL | 1 000 KG | 1 000KG | 1 000 KG | TOTAL |
PRODUK | G/KG | HPK 38% AFROND / FINISHER HPC 38% | AFROND AANVANGS / FINISHER STARTER | PRODUCT |
PROTEÏEN | Min | 420 | 240 | PROTEIN |
PROTEÏEN – NPN | Maks | 72.4 | 28.6 | PROTEIN – NPN |
VESEL | Min / Maks | 100 | 80 | FIBRE |
VET | Min / Maks | 25 | 25/70 | FAT |
KALSUIM | Min / Maks | 40/50 | 30 | CALCIUM |
FOSFOR | Min | 11 | 7 | PHOSPHORUS |
VOG | Maks | 120 | 120 | MOISTURE |