ABOUT US

about_us_

SERIOUS ABOUT QUALITY

Farmix Feed is an animal feed company and was established in 1998 by farmers in the local community. It is important for the directors that the company manufacture products that meet the farmer’s production requirements and therefore also add value to the client’s farming practice.

Thus our motto of our company “Van Die Boer – Vir Die Boer”, referring to: from the farmer to the farmer.

As a feed producer it is important to produce high quality feed and therefore Farmix follows a strict program to maintain the high quality and accuracy in all products. Additionally, several specialized services is implemented to produce top quality products for you as a client.

Animal feed remains the biggest expense in animal production units, particularly in more intensive farming. Therefore, it is very important to us that specifically the nutrient density of the feeding program which was fitted for each product produced. Beyond factors in the production unit itself will high quality products and correctly managed ensures success. All feeds are formulated to optimize nutrient density and to obtain efficient cost effective rations. Special work has been put in the amino acid values ​​and the ratio of the protein to the energy of all the feeds of the different production needs.

It is important to note that with increasing age and growth intake will increase and nutritional needs will change daily for each animal. Unfortunately, it is impossible to give a new composition feed to the animals on a daily basis. Phase nutrition is thus important where specific nutrients is then available to supply in each different stage of production or growth.

Client service is also very crucial. Technical advice, information, and additional support resources are available and can only benefit you as customer in the long run.


ERNSTIG OOR KWALITEIT

Farmix Veevoer bestaan al sedert 1998 as ‘n veevoermaatskappy wat deur verskeie bestaande boere in die gemeenskap gestig is. Sodoende is dit vir die direkteure dus belangrik dat die maatskappy produkte vervaardig wat sal voldoen aan die boer se produksievereistes en dus ‘n bydrae sal maak aan u as kliënt se bedryf.

Dus glo ons ook aan die toepaslike leuse “Van Die Boer – Vir Die Boer”. Met dié dat ons verstaan wat u behoeftes is en wat u vereistes kan wees vir u besigheid.

As veevoerprodusent is dit belangrik om ‘n kwaliteit produk te produseer en volg Farmix dus ‘n streng program om die kwaliteit en akkuraatheid standaard te handhaaf van die verskeie produkte. Daarby word van verskeie gespesialiseerde dienste gebruik gemaak om ‘n hoë gehalte produk aan u as kliënt te verskaf.

Voerverbruik sal altyd die grootste uitgawe wees van diereproduksieeenhede, veral by meer intensiewe boerderye. Daarom is dit vir ons baie belangrik dat daar spesifiek gekyk word na die nutriëntdigtheid asook die voer- program wat toegepas word van elke produk wat geproduseer word. Bo en behalwe faktore by die produksieeenheid self, sal ‘n hoë gehalte produk wat korrek aangewend word al ver gaan om u as kliënt se produksiedoelwit te behaal.

Alle voere is geformuleer om nutriëntdigtheid te optimaliseer en doeltreffende kosteeffektiewiteit te bewerkstellig. Spesiale werk is ingesit in die aminosuurwaardes en die verhouding van die proteïen tot die energie van al die voere vir die verskillende produksiebehoeftes.

Dit is belangrik om daarop te let dat met toenemende ouderdom asook gewigstoename van diere die inname sal verhoog en die voedingsbehoeftes daagliks sal verander vir elke dier. Ongelukkig is dit onmoontlik om elke dag ‘n nuwe voersamestelling deur te gee en die dat fasevoeding so belangrik is. Dit sal die dier voorsien met die spesifieke voedingstowwe wat dit dan nodig het vir elke stadium van groei en produksie.

Dienslewering is ook vir ons van kardinale belang. Tegniese advies, informasie en bykomende hulpbronne wat beskikbaar is kan net tot groot voordeel wees vir u as kliënt in die langtermyn.